Hardloop vir Bybels



22 Augustus 2021 @ 11:00 by Lewende Woord Centurion

Die virtuele “Run & Walk for Hope” en “Cycle for Hope”  is 'n geleentheid wat die Bybelgenootskap se doel ondersteun om 2 miljoen Bybels te versprei ter viering van hul 200ste jaar. 

Jy kan die virtuele byeenkoms betree en jou gekose afstand in enige area van jou keuse voltooi.

Kostes beloop R50 p/persoon.

 

Sondag 22 Augustus is Tekkie-Sondag by Lewende Woord Centurion se buitelugdiens.

Boereworsrolle en koeldrank sal te koop wees na afloop van die pretloop.

Bestel en betaal jou R40 "COMBO" wanneer jy registreer vir die erediens.

LET WEL: Plekke is beperk.

 

Ter voorbereiding van ons jaarlikse Lentefees daag ons al ons bedieninge uit om deel te neem en punte, vir die Woemabeker, bymekaar te maak…

Registreer vandag nog, kom kerk toe met jou tekkies en stap saam vir Bybels!

 

HARDLOOP VIR BYBELS REGISTRASIE STAPPE:

IN DIE REGISTRASIE VORM KIES ASB “ANDER/OTHER” (HEEL LAASTE OPSIE); TIK DAN “LEWENDE WOORD” IN DIE KERK VELD EN DÁN “LEWENDE WOORD CENTURION” IN DIE “YOUR CHURCH” VELD

Daar is twee betalingsopsies vir registrasie;

1: "Pay via Credit Card" - Dit is vir aanlyn betalings

2: "Pay via EFT" - Dit is vir kontant betalings by die kerk

Kies asb jou opsie.

KIES ASB "YES" BY "Do you have a voucher code that you'd like to use?"

GEBRUIK DAN ASB HIERDIE KODE rfhvdbf6c9

Kyk dan uit vir jou registrasie e-pos.

 

Kontak die kerkkantoor vir navrae:

012 654 3600

OF

WhatsApp 072 129 1942

 

Besprekings vir hierdie geleentheid is noodsaaklik.

Navrae

Lewende Woord Centurion

012 654 3600

centurion@lewendewoord.co.za

Registreer