Huwelikseminaar



01 Desember 2021 @ 18:30 by Lewende Woord Centurion Israel Saal

Ons nooi alle getroude paartjies na ons huwelikseminaar op die 1ste, 2de en 3de Desember.

Hierdie seminaar is gratis.

 

Onderwerpe wat behandel gaan word:

Konflik hantering (Wouter en Dot vd Merwe)

Finansies (Lucio en Carmen Basson)

Intimiteit/Seks (Arthur en Alida Tamsen)

 

 

 

Navrae

Lewende Woord Centurion

012 654 3600

centurion@lewendewoord.co.za

Registreer