Wild At Heart Mannekamp



10 September 2021 @ 08:00 by Glenburg Lodge, Krugersdorp

Is jy moeg vir die gewone?

Soek jy na meer?

Kom saam met ons op ’n epiese avontuur!

 

Wild At Heart Basic

Mannekamp

10 - 12 September 2021

Glenburg Lodge, Krugersdorp

R850 p/persoon (hoofetes en verblyf ingesluit)

Bespreking vir hierdie geleentheid is noodsaaklik

Hierdie geleentheid is nie gratis nie

Koste beloop R850,00

Navrae

Registreer