Dekor/Kreatief

Dekor/Kreatief

Is jy opsoek na n span waar jy jou kreatiwiteit kan beoefen, dan is hierdie die span vir jou.

Ons het n passie om kreatiewe gawes in mense te ontgin in n kreatiewe en ontspanne omgewing.

Die kreatiewe span help om die atmosfeer te skep, sodat mense God se waarheid deur al 5 sintuie kan ervaar en sodoende onthou.

Areas in ons kreatiewe span om by betrokke te raak:

Videografie

Fotografie

Grafiese Ontwerp

Bemarkingsstrategie

Dekor - Spesiale geleenthede en verhoog

Hoe raak ek betrokke?

Lewende Woord Centurion

012 654 3600

centurion@lewendewoord.co.za