KOM WORD DEEL!
Ons nooi jou om deel te word van Wouter vd Merwe se dissipelskapgroep.
Die dissipelskap uur vind plaas op Donderdae van 08:00 - 09:00 in Lewende Woord Centurion se Israel-saal.
Kom groei saam!
Donderdag 08:00 - 09:00 in die Israel-saal