Infohub

Infohub

Ons bediening is die gesig van die gemeente en ons doel is om deur liefde, vriendelikheid, gasvryheid en omgee almal wat ons dienste bywoon, baie welkom te laat voel.

 

Hierdie is die plek waar ons al die navrae en bestellings van ons gemeente hanteer. Almal is welkom om deel te vorm van ons bediening. 

Wanneer?

Elke Sondag tydens die eredienste soos per opgestelde rooster

Hoe raak ek betrokke?

Lewende Woord Centurion

012 654 3600

centurion@lewendewoord.co.za