Plantasie is die jeugbediening van LWC waar ons tieners help om te groei in hul geloof, karakter en verhoudings.
Ons glo daarin om die jeug te bemagtig om 'n Jesus gerigte lewe te lei en sodoende 'n Koninkrykskultuur in hul generasie te skep.
Kontak die kerkkantoor vir meer inligting:
012 654 3600
Sondae 09:00 / Dinsdae 19:00