Ons oefen saam! Daar is daagliks 'n "Boot Camp" vir individue met 'n passie vir Christus, fiksheid en die buitelewe. Ons oefensessies is gratis vir alle LWC vroue-lidmate.
"Train by Nature Adventure Club" is 'n een-stop-fiksheidsgroep wat 'n "boot camp" oefenprogram, verslankings-ondersteuningsgroep en 'n avontuur-klub bied met maandelikse aktiwiteite wat u lei tot 'n fikser, slanker en gelukkiger jy.
Maandag – Donderdag 17:30 – 18:15 ("Boot Camp")