Ons is 'n oop gemeenskap van jongvolwassenes wat bymekaarkom
om die Koninkryk van Christus te bevorder.
Indien jy tussen die ouderdom van 18 tot ongeveer 30 jaar val, is jy ‘n Jongvolwassene!
Kom maak nuwe vriende en groei saam in die Here!
Woensdae om 19:00