Deur onderdompeling word jy eenmalig in die Naam van Jesus gedoop omdat Hy eenmalig vir ons gesterf het, maar jy gee erkenning aan God die Vader en die Heilige Gees.
VOLTOOI ONS AANLYN AANSOEKVORM DEUR HIERDIE SKAKEL TE VOLG:
Kontak gerus ons kerkkantoor vir meer inligting:
012 654 3600
centurion@lewendewoord.co.za