Huweliksbevestiging

Jesus praat gedurig en met groot vreugde van huwelike en vergelyk Homself dan as die Bruidegom en verwys na ons as die Bruid.  Dit is dus duidelik dat ons huwelike vir die Here kosbaar is!  Huwelike is egter nie outomaties maklik nie en soms het paartjies groot uitdagings om te oorkom.

 

Lewende Woord Centurion deel in die Here se passie vir huwelike en daarom het ons ‘n Huwelikshande bediening, bestaande uit ‘n span getroude paartjies wat opgelei is om paartjies by te staan in die verryking asook voorbereiding vir hulle huwelike.  Jou huwelik is kosbaar vir ons!  Laat weet hoe ons julle kan bedien!

 

Huweliksbevestiging aansoek.

VOLTOOI ONS AANLYN AANSOEKVORM DEUR HIERDIE SKAKEL TE VOLG:

KLIEK HIER

 

 

Kontak die kerkkantoor:

012 654 3600

centurion@lewendewoord.co.za