Lewende Woord se missie is om jou 'n passievolle dader van die Woord te maak. Ons beoog om jou op te rig en toe te rus sodat jy in jou roeping in kan stap en ander mense kan help om dieselfde te doen.
Huwelikshande Mentorskap
Lewende Woord Centurion
Elke Dinsdag @ 19:00
Profetiese Skool
Lewende Woord Centurion
Hierdie kursus word nie hierdie kwartaal aangebied nie.
Woordskool
LWC Facebook Blad en APP
Elke Woensdag @ 19:00
Immergroen Ouerskapkursus
Lewende Woord Centurion
Hierdie kursus word nie hierdie kwartaal aangebied nie.
Captivating
Lewende Woord Centurion
Hierdie kursus word nie hierdie kwartaal aangebied nie.
Finansiële Werkswinkel
Lewende Woord Centurion
Hierdie kursus word nie hierdie kwartaal aangebied nie.
Skeppingsdoel
Lewende Woord Centurion
Hierdie kursus word nie hierdie kwartaal aangebied nie.