Ons is baie opgewonde om u te help met u funksie/lokaal vir u bediening!
U sal elektroniese bevestiging van u reëlings ontvang. Moet asseblief nie voortgaan met u
funksie/vergadering/reëlings voor u skriftelike kommunikasie van LWC ontvang het nie.
Ons moet seker maak dat ‘n lokaal beskikbaar is en dat ons aan al u behoeftes kan voldoen.
VOLTOOI ASB ONS AANLYN AANSOEKVORM DEUR HIERDIE SKAKEL TE VOLG:
Kontak asseblief vir Zelda Korff vir meer inligting:
012 654 3600