Hoekom moet daar olie in ons lampe wees?

Sondag, 20 Junie 2021 09:00:00 (Oggenddiens)

Wouter van der Merwe

Ons liggame is lampe en ons moet gereed wees deur die Heilige Gees in ons lewens te hê.