Hoe word ek vervul met die Heilige Gees

Sondag, 27 Junie 2021 09:00:00 (Oggenddiens)

Wouter van der Merwe

Ons word vervul met die Heilige Gees om die mense rondom ons te dien. Vind meer uit oor hoe om met die Heilige Gees vervul te word.