Vuur gee jou karakter

Sondag, 27 Junie 2021 17:00:00 (Aanddiens)

Lucio Basson

Die vuur van die Heilige Gees is daar om ons karakter te bou. Die Heilige Gees is ook water wat ons doop en maak dat ons die vuur kan verduur.