Die lig wat lewe gee

Sondag, 13 Februarie 2022 09:00:00 (Oggenddiens)

Wouter van der Merwe

Jesus is die lig van die wêreld en ons moet die lig gaan wees en ander vertel van Hom, sodat hulle ook in die lig kan wees.