7Up

Die Gr.7's word deel van die spesiale groep in die Israel Saal!

Die Skeppingsdoel- en Vrymakende Waarhede kursusse word Sondae vir die Gr. 7's op hulle vlak aangebied.

Aan die einde van elke jaar het ons 'n baie spesiale Gr.7 Dinee en Seëngeleentheid.
Gaan gerus na ons Hoogtepunte op ons Tuisblad vir meer inligting.
Wanneer?
Sondae 09:00 tydens die oggenddiens

Kontak 7Up span via vorm