1 Petrus 2
Vasdag 6 ??
Noudat ons, ons sondes afgesterf het en vir geregtigheid leef (lewe om die regte ding te doen), nou moet ons Jesus se Lig deur ons laat skyn vir die wat in duisternis is om ons sodat hulle in die Koninkryk van Lig kan ingaan.
Want:
“Julle, egter, is “'n uitverkore geslag”, “'n koninklike priesterdom”, “'n heilige nasie”, “'n volk wat aan God behoort”, “sodat julle die deugde kan verkondig” van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderlike lig –”
??1 Petrus? ?2?:?9? ?AFR20??
Here dit is waarvoor ons geroep is: om U te verheerlik!!!!
U is die Herder en Bewaker van ons siele!