Aanbidding Span

Ons aanbiddingspan bedien tydens elke diens ons gemeente deur middel van aanbidding en musiek. Ons gebruik ons stemme asook musiek-instrumente.
Aanbidding is die individu se reaksie in sy of haar gees tot die enigste ware God. Tog vind hierdie reaksie of ervaring meer dikwels plaas wanneer individue in 'n gemeenskaplike omgewing vergader is.
Kom raak deel van hierdie musikale span indien musiek deur jou are vloei.
Wanneer?
Ons oefen Donderdae en bedien Sondae tydens al die dienste