Besigheids Bediening

Die Besigheids bedieningspan fokus op mense se geestelike welstand.  

Kom reis saam met Christus terwyl u die Koninkryk beïnvloed deur u liefde vir mense en die sakewêreld!

Besigheid in God ; God in Besigheid.

Wanneer?
Elke Dinsdagaand 18:30 by die kerk.

Kontak ons Besigheids Bediening via vorm