Dekor/Kreatief

Is jy opsoek na ’n span waar jy jou kreatiwiteit kan beoefen, dan is hierdie die span vir jou.
Ons het ’n passie om kreatiewe gawes in mense te ontgin in ’n kreatiewe en ontspanne omgewing.
Die kreatiewe span help om die atmosfeer te skep, sodat mense God se waarheid deur al 5 sintuie kan ervaar en sodoende onthou.
Areas in ons kreatiewe span om by betrokke te raak:
Videografie
Fotografie
Grafiese Ontwerp
Bemarkingsstrategie
Dekor - Spesiale geleenthede en verhoog

Kontak Dekor/Kreatief via vorm