Diakens

Diakens het 'n spesifieke taak waarsonder ons gemeente arm sou wees. Hulle maak in baie gevalle die liefde van God sigbaar aan ons mense. Hul glimlag, groet, of hulp van welke aard ookal wys aan lidmate dat die Heilige Gees lewend in die hart van ons mense is en toon konkreet aan dat Christus gekom het vir die siekes, armes en eensames. Hulle leef verder God se liefde uit deur die bediening van nagmaal aan die gemeente.

Die Here het ons geroep om Sy werk op aarde voort te sit. Kom deel in Sy liefde vir mense.

Wanneer?
Elke sondag tydens die oggend- and aanddienste

Kontak Diakens via vorm