Fresh Hope

Fresh Hope Is 'n Christelike ondersteuningsgroep waar mense ondersteun en bemagtig word in hulle stryd teen gemoeds-toestande. Die ondersteuning kring ook uit Fresh Hope Is 'n Christelike ondersteuningsgroep waar mense ondersteun en bemagtig word in hulle stryd teen gemoeds-toestande. Die ondersteuning kring ook uit na die bemagtiging van familie en vriende wat saamstaan.
Ons skep 'n veilige, opbouende en genesende omgewing waar egte hoop en werklike genesing kan plaasvind. Ons fondasie is die versekerde hoop In Christus. Ons bespreek PTSD, Depressie, Bipolêre toestande, angs en meer.
Ons kom Woensdae om 19:00 bymekaar.
Wanneer?
Kontak vir Lily Franco vir tye en datums