GLOW | GROW | GO ! 



LWC PLANTASIE BIED AAN:

GLOW GROW GO!
Tiener welstand en Lewensvaardighede Werkswinkel.

Jy is genooi om deel te neem aan 'n spesiale geleentheid wat gemik is op jou welstand en lewensvaardighede.

Ons nooi jou hartlik uit na die "GLOW GROW GO" Tiener welstand en Lewensvaardighede Twee Dag Werkswinkel, waar ons saam gaan ontdek hoe om ons liggaam, siel en gees te versorg vir 'n gebalanseerde lewe.

Datum: 27-28 Sep
Tyd: 8:00
Plek: LWC Kapel

Hierdie werkswinkel bied 'n unieke geleentheid vir tieners om meer te leer oor:
•⁠  ⁠Selfsorg en Balans
•⁠  ⁠Emosionele Welstand
•⁠  ⁠Liggaamlike Gesondheid

Bring gerus 'n vriend saam vir nog meer pret en insig.


Kostes: R850 p/persoon (Sluit 2 middagetes in)

Navrae
Lewende Woord Centurion
012 654 3600
centurion@lewendewoord.co.za