Ontmoet jou selleier

Cobus & Ina Barnard

AGAPE

Jerusalem Tent
Almal welkom
Woensdae, Jerusalem Tent, 18h30

082 556 0824 /  072 270 4903

barnard.cobus31@gmail.com / idbarnard9@gmail.com

Ilene Vos

FLOURISH DAMES SELGROEP
Wierda-Glen Estate
25 tot 40 jarige dames


Woensdae, 18h15

061 408 2335


Lean & Liezl Meyburgh

MEYBURGH SELGROEP
Aanlyn
Almal welkom

Woensdae aande , 19h00
aanlyn

Lean: 083 704 0479
Liezl: 082 829 4769


Marlette Vermeulen

HOPE
Almal welkom,
jong kinders in sel
Woensdae, Bethlehem Tent 18h30

083 409 8070

marlette@atterbury.co.za

Wessel & Yolanda van Heerden

FOKUS
Getroude paartjies tussen 30-45 jaar met of sonder kinders

Elke 2de Woensdag, Zoom, 20h00

079 890 6314

Werner Vos

MANNE-AAND DISSIPELSKAP
Jong manne 18 tot 30 jaar
Klein intieme groep vir jong manne wat mekaar dissipel en saam groei in die Here se Woord.

wernervos309@gmail.com
Donderdae,  Rooihuiskraal Noord, 18h00

079 898 0346

Werner & Elisma Erlank

RUACH
Almal welkom
Kinders in sel

Donderdae, 18h30, Rooihuiskraal

083 232 7423 / 082 228 0438

DJ & Nadia Olivier

KomOnsGeselsDaaroor 
Families Sel, met bediening gerig op die kinders vir eerste 30 min na "meet and greet" en dan sel saam ouers.

Woensdae 18:00-18:30 tot 20:00
35 A Petrel Street, Thatchfield Close Estate, Rua Vista, Centurion

centurion@lewendewoord.co.za

Nadia : 079 750 8897


Hilmar & Katrin Jooste

GESIN JOOSTE
Almal welkom
Kinders in sel

Elke 2de Woensdag, 18h30, Bronberrick

082 322 7129 / 072 124 3300

Sonja Leibrandt

ENKELLOPENDE DISSIPELS
(geen kinders tans tydens selbyeenkoms)

Elke tweede Donderdag aand vanaf 18:30 tot 19:30
Address:  68B Goshawk straat. Wierda Park

sonja.leibbrandt@gmail.com 

076 488 2043

Kobus en Bernadine Swart

BETA
(Ons voel dat ons mense met skoolgaande kinders beter kan akkommodeer, maar almal is welkom.)

Woensdae, 18h00, Nasaret-tent
centurion@lewendewoord.co.za

Kobus : 072 978 0255‬
Bernadine : 072 954 6375


Sluit aan by ons Hartklop Sel-Familie

Klein groepies help mense om in hul geloof te groei en gemeenskap te bou. Ons groepe vind dwarsdeur die week in verskillende buurte plaas, dus gebruik hierdie vorm om 'n groep te vind wat by u pas. Ons wil graag hê dat u by ons aansluit!