Bedieningspan

Die bedieningspan fokus op mense se geestelike welstand. Ons bedien gemeentelede persoonlik met bemoedigende gebed, gebed vir Goddelike genesing, asook met Profetiese Woord.
Die bedieningspan is ’n verlengstuk van die leeraars se bediening, waar ons persoonlik mense geestelik bedien in hulle besonderse behoeftes.
Ons voeg ons geloof bymekaar en nader met vrymoedigheid God se genadetroon, waar ons Hom met hoop en verwagting aanroep en in die bresse te tree vir gelowiges en ongelowiges.
Ons bedien deur gebed, sodat Jesus se Koninkryk op die aarde, soos in die hemel kan manifesteer en ons wêreld vol van Sy glorie, majesteit en heerlikheid kan word.
Wanneer?
Gewoonlik na afloop van eredienste, maar versoeke kan nou ook elektronies of telefonies hanteer word.