Hope For Hurting Parents

In Lukas lees ons die verhaal van die verlore seun wat ons vertel van dieselfde siklus en dit eindig
met ‘n volwasse seun wat die dwaling van sy weë erken en terugkeer na die vergifnis van sy vader.
Die stryd was ‘n werklikheid vir beide seun en pa.
Dieselfde stryd is ‘n werklikheid in vandag se kerk.
Vir ouers van verlore kinders, word ouer-liefde nooit minder nie, gebede raak nie op nie
en hoop verloor nooit moed nie…
Jy is nie alleen nie!
Laat toe dat die Here jou stukkende hart herstel soos geskryf in Psalm 147:3.
Hy genees die gebroke hart, en verbind julle wonde.
Herstel en restorasie neem tyd, intussen ervaar ouers skuld, skaamte, oordeel en eensaamheid…
“Hope for hurting parents” is ‘n ondersteuningsgroep wat deur hierdie uitdagings werk, met praktiese wenke wat ontwikkel is deur mense soos ek en jy, wat deur soortgelyke reise met hul kinders gegaan het.
Ons is ‘n oordeelvrye groep waar jy gehoor sal word, waar ons oor jou en jou kind sal bid en waar daar ‘n plek van vertroue en veiligheid sal wees.
Hier kry ouers ‘n reddingsboei van ondersteuning, aanmoediging, praktiese raad en hoop om elke dag te navigeer.
WAAR:
Bothalaan 378,
Kloofsig
WANNEER
Elke tweede Donderdag
18:30 - 20:00