Liefdesdiens

Ondersteuningsdiens in terme van kos en tweedehandse klere vir behoeftige gesinne.
Skenkings in die vorm van kos en klere word weekliks na behoeftige gesinne gekanaliseer.
Ons verrig nie welsynswerk nie - ons fasiliteer slegs 'n proses.
Wanneer?
Weekliks