Manne Dissipelskap Groep

In hierdie groep leer ons hoe om in die oorwinning, wat Jesus aan die kruis bewerkstellig het, te leef.
Die gemeente se mans kom kuier weekliks saam met die doel om mekaar te versterk in hulle geloof, aan te moedig om beginselvas te leef, saam te leer hoe om as mans van God en dissipels van Jesus Christus te leef.
Wanneer?
Elke Donderdagoggend van 05:00 tot 06:00 in die Israel Saal