Produksie span

Die Produksiespan bedien elke Sondag agter die skerms en verseker dat elke diens vlot verloop.
 
Ons hanteer alle operasionele aspekte van 'n diens, insluitend klank, kameras, beligting, video's en lirieke.
 
Enigiemand met tegniese ondervinding of 'n hart vir die tegniese en alles wat daarmee gepaardgaan, is hartlik welkom om deel te word van hierdie PRET span wat saam leer en lag.
Wanneer?
Elke Sondagoggend & Sondagaand tydens eredienste

Kontak Produksie span via vorm