Sing en Sing

Vers 1
U is my lewe, U is die vuur in my
U brand al sterker, U wys die pad vir my
En as ek struikel, help U my gou weer op
U is die vrede wat in my hart bly klop

Koor
En ons sing en sing en sing dan saam
Lig jou stem en loof Sy Naam
Jesus Christus, opgestaan
Sing en sing en sing dan saam
Lig jou hande, loof Sy Naam
Ewig sal Sy Woord bly staan

Vers 2
Daar is geen ander
U spreek en duister vlug
U Woord is kragtig
Dit bring die hoop weer terug
U maak weer nuut wat
Die sonde hier wou steel
U bring herstel en U maak harte weer heel

Brug
En ons sal sing, hallelujah
En ons sal sing, prys U Naam
En ons sal sing, hallelujah
En ons sal sing, prys U Naam
En ons sal sing, hallelujah
En ons sal sing, prys U Naam
En ons sal sing, hallelujah
En ons sal sing, prys U Naam

What He's Done

Verse 1
See on the hill of Calvary
My Savior bled for me
My Jesus set me free
Look at the wounds that give me life
Grace flowing from His side
No greater sacrifice

Chorus
What He’s done what He’s done
All the glory and the honor to the Son
My sins are forgiven my future is Heaven
I praise God
For what He’s done
For what He’s done
For what He’s done

Verse 2
Sing for the freedom He has won
Even death is dead and done
His life has overcome
Speak say the Name above all names
Over every broken place
He is risen from the grave

Verse 3
Now on a throne of majesty
The Father’s will complete
He reigns in victory
Sing hallelujah to the King
He is worthy to receive
All the worship we can bring

Tag
I praise God
For what He’s done

Jesus ons oorwinnaar

Verse 1
Waar U verskyn, word alles nuut
Want U bevry en gee lewe
Elke storm swyg voor die klank van U stem
Alles buig voor Koning Jesus

Verse 2
U is die held wat vir ons stry
U baan die weg van ons oorwinning
Elke vyand vlug, al die mure val neer
Naam bo alle name, Hoogste Heer

Koor
Vir ewig is U heerskappy
U troon staan onwankelbaar
Ongeëwenaarde krag is in U grote Naam
Jesus ons Oorwinnaar

Verse 3
Die duisternis verlig voor U
Die prys is reeds aan die kruis betaal
Dood waar is jou mag, waar is jou angel, jou krag
Jesus leef en daarom leef ons

Verse 4
Die skepping kniel in diep ontsag
Die hemel juig voor U ons Koning
Elke knie sal buig, elke tong sal bely
Naam bo alle name, Hoogste Heer

Brug
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name

I love You Lord

Verse 1
I love You Lord
And I lift my voice
To worship You
O my soul rejoice
Take joy my King
In what You hear
May it be a sweet sweet sound
In Your ear

Onse Vader

Ons Vader wat woon in die hemel
Geheilig sy U naam
Laat U ryk kom, U wil geskied
Soos in die hemel so ook op die aarde

Gee ons vandag ons dag se brood
En vergeef ons al ons skulde
Net soos ons vergewe
Die wat teen ons sondig

Laat kom ons nie in die versoeking
Maar verlos ons van die bose
Van U is die ryk
En die sterkte
En die Ere

Vir ewig en ewig, amen
Vir ewig en ewig, amen