Tradisionele Afrika Verduidelik
Deur die kursus by te woon, sal jy diepgaande kennis en begrip kry van die verskillende tradisies, gebruike, en rituele wat oor eeue heen oorgedra is en steeds 'n belangrike rol speel in hedendaagse gemeenskappe.
Kom ontwikkel ’n ryker waardering vir die ongelooflike diversiteit en kompleksiteit van Afrika se kulturele landskap en sy mense.
*Hierdie kursus gaan in engels deur Pastor Frans Masenya aangebied word.
Koste beloop R350,00
Navrae
Lewende Woord Centurion
012 654 3600
centurion@lewendewoord.co.za