Train by Nature

Ons oefen saam!  Daar is daagliks 'n "Boot Camp" vir individue met 'n passie vir Christus, fiksheid en die buitelewe.  Ons oefensessies is gratis vir alle LWC vroue-lidmate.
 
"Train by Nature Adventure Club" is 'n een-stop-fiksheidsgroep wat 'n "boot camp" oefenprogram, verslankings-ondersteuningsgroep en 'n avontuur-klub bied met maandelikse aktiwiteite wat u lei tot 'n fikser, slanker en gelukkiger jy.
Wanneer?
Maandag – Donderdag 17:30 – 18:15 ("Boot Camp")

Kontak Train by Nature via vorm