Vroue Selgroep “Woman Of Worth”

WOW is die bediening vir al die vroue in ons gemeente.   
Connect Collaborate Celebrate EMPOWER.
Extraordinary events and programs.
Because every woman is a Woman Of Worth. Get WOWed.
 
Woensdae om 9vm begin ons samesyn met lof & aanbidding in die LWC Kapel.
 
Tyd in Woord van die Here volg, sodat elke vrou gestig en bemoedig kan word.  Die Heilige Gees vernuwe ons denke, en ons leer meer van die Here se liefde vir elkeen van ons deur mekaar se getuienisse.  
 
Ons kan getuig van eensgesindheid, liefde en omgee.  Ons deel in mekaar se lief en leed en bid gedurig vir mekaar en vir ons land.  Koffie en beskuit rond die byeenkoms mooi af.
 
Elke vrou is BAIE welkom by WOW!
Wanneer?
Woensdae van 09:00 – 11:00 in die Kapel

Kontak WOW via vorm