Woordskool

Elke Woensdag @ 19:00 by LWC Facebook Blad
Wouter van der Merwe het ‘n passie vir die Woord van God.
Dit is vir hom belangrik om ‘n liefde vir die Woord by mense te kweek deur saam met hulle die Bybel vers vir vers deur te werk.

Sy fokus is dat mense die Bybel bestudeer en dat die Gees van die Here Sy Woord gebruik om mense se lewens persoonlik te transformeer.
Geen bespreking is nodig vir hierdie kursus.


Navrae
Lewende Woord Centurion
012 654 3600
centurion@lewendewoord.co.za