Gebedskool

Hierdie kursus word nie hierdie kwartaal aangebied nie.

Die Gebedskool is ontwerp om die liggaam van Christus 'n dieper, meer vervullende, en meer Bybelse gebedslewe te help ontwikkel.
Alle gebed is 'n weerspieëling van 'n verhouding met God.
Die kursus sal die manier beklemtoon waarop gebed hierdie verhouding hegter en meer intiem laat groei.
Soos jou verhouding met God groei, so moet 'n mens se gebedslewe uitbrei en groter resultate lewer.

Koste beloop R300,00

Navrae
Lewende Woord Centurion
012 654 3600
centurion@lewendewoord.co.za