Missie & Visie

Go therefore and make disciples...

Ons Missie

Die vestiging van 'n liefdevolle, woordgefundeerde koninkrykgemeenskap. Die visie van Lewende Woord definieer sy doel, en beskryf die doel en funksie wat God vir Lewende Woord binne die Liggaam van Christus sien.

Ons Visie

Om passievolle daders van die Woord te word. Jesus roep ons om in Sy voetspore te volg en maak ons vissers van mense. Visse moet gevang ('wen'), skoon gemaak ('vestig'), voorberei ('toerus') en aan mense as kos verskaf ('stuur') word.

Kontak Ons.

Ons hoor graag van jou. Vul die vorm hieronder in om te begin.