Leierskapontwikkeling

Leierskapontwikkeling
 
Hierdie kursus word deur Wouter van der Merwe aangebied.
Hierdie kursus fokus op die groei van die leiers in die gemeente in leierskapvaardighede, sodat ons almal ’n kultuur van ontwikkeling in ons gemeente kan nastreef.
 
Ons volgende aanbieding vind plaas op :
16 Januarie 2023
13 Februarie 2023
13 Maart 2023
17 April 2023
8 Mei 2023
12 Junie 2023
14 Augustus 2023
11 September 2023

Navrae
Lewende Woord Centurion
012 654 3600
renjia@lewendewoord.co.za