LTS

Hierdie kursus word nie hierdie kwartaal aangebied nie.

Die Life Training School (LTS) kursus begin op die 16de Januarie en eindig die 27ste Januarie.
 
LTS bied n unieke dissipelskapsgeleentheid wat versterk word deur een-tot-een gebed bediening. God se onvoorwaardelike liefde is die sentrale tema en ons ontdek die integrale deel wat hierdie in ons verhoudings met Hom, met onsself, met die mense rondom ons en die fisiese wêreld speel.
 
Die lering sluit onder andere die volgende in;
- Die geaardheid van God.
- Die mens se verhouding met God.
- Hoe vereenselwif ek met ander?
- Bybelse wêreldbeskouïng
 
Die kursus word van Maandag - Vrydag, 09:00 - 13:00 aangebied

Koste beloop R500,00

Navrae
Lewende Woord Centurion
012 654 3600
centurion@lewendewoord.co.za