Welkom by Lewende Woord Centurion

Welkom Tuis

Lewende Woord Centurion is 'n FAMILIE wat SAAM BID en bly GROEI in die WAARHEID van SY WOORD.

Families groei by Lewende Woord Centurion

Ons het 'n passie om mense te "equip", dit sluit in om jou hele gesin te bedien en toe te rus vir die werk van die Koninkryk. Van babas, kleuters tot by tieners!

Laai ons APP af

Bly op hoogte van al die gebeure en geleenthede in ons kerk.

Laai app af

EREDIENSTYE

SONDAG: 09:00 & 17:00
Kruis-Kidz: 9:00 | 7UP GRAAD 7’S: 09:00 | Plantasie Tieners: 09:00 

Kontak Ons

Ons hoor graag van jou. Vul die vorm hieronder in om te begin.