16 November 2024

Psalm 101

Dawid beskryf die waardes van n leier:
Lof aan die Here
Dankbaarheid
Toewyding aan God
Integriteit
Goedheid
Waarheid
Rein gedagtes
Opbouende woorde
Nederigheid
Gasvryheid
Leierskap
Bestuur

'n Koning (wat elkeen van ons in Christus is) moet so goed lei!

Here help ons om ander reg te lei soos U ons lei!
U is ons Leier!!

Archive