21 Februarie 2025

Genesis 12:1-6

“ Ek sal jou 'n groot nasie maak; Ek sal jou seën en jou naam groot maak, sodat jy 'n seën sal wees. Ek sal hulle seën wat jou seën, maar wie jou verwens, sal Ek vervloek. En deur jou sal al die grootfamilies van die aarde geseënd wees. ”
‭‭Genesis‬ ‭12‬:‭2‬-‭3‬ ‭AFR20‬‬

Hierdie is die crux van die Bybel!
Abraham se belofte!
Die Here sal seën wie jou seën en jy sal 'n seën tot die nasies wees as jy bereid is om te gaan waar Hy sê jy moet gaan!

Here.ag U ons gebruik soos U Abram gebruik het!
U is die Een wat U beloftes hou!

Archive