18 Februarie 2025

Genesis 11:10-32

Die geslagte van Sem die Seun van Noag tot by Abram die Seun van Tera word weergegee.
Hierdie is die lyn waaruit Jesus gebore sou word en daarom is dit vir ons belangrik.

Tera, Abram en Sarai, asook Lot die Seun van Abram se broer trek uit onder die Galdeërs en vorder tot by Haran waar Tera op ouderdom 205 sterf.

Here ons verlede is in U hande soos ons toekoms ook is!
U is ons Ewige Vader!

Archive