12 Februarie 2025

Genesis 10:1-32

Die nageslag van Noag word opgeteken en so het die hele wêreld se nasies se begin deur Sem, Gam en Jafet.
Ons sien hoe hulle nageslag oor die aarde versprei en die hele wêreld bewoon.
Uit Sem sou later Abraham kom wat die stamvader van die Israeliete was.

Here ons wortels is in U.  
U is ons Begin en ons Einde.

Archive