15 Februarie 2025

Genesis 11:1-9

Die Toring van Babel was 'n plek waar die mense na die vloed met nuwe tegnologie (gebakte stene) in eenheid saam gewerk het met die verkeerde doel.
Hulle wou hulself belangriker as God se plan ag.
Die Here wou hulle oor die aarde versprei.
Die taal verwarring of die skep van nuwe tale het toe elke groep in verskillende rigtings gestuur.

Here help ons om by U plan te bly!
U is Almagtig!

Archive