9 Februarie 2025

Genesis 9:18-29

Sem, Gam en Jafet was Noag se 3 seuns en dus die stamvaders van alle mense.
Gam het Noag ontbloot toe sy pa dronk was en kaal in sy tent gelê het.
Sem en Jafet het egter nie die spot gedryf met Noag nie maar hom eerder bedek.

Hierdie ontbloting van sy pa se foute het vir Gam en sy seun Kanaän duur te staan gekom.
Hulle is vir die toekoms vervloek tot onderdane van Sem (stamvader van die Semmiete waaruit die Hebreërs gekom het)

Here mag ons ander toemaak eerder as ontbloot!
U is ons vaders se Vader.

Archive