14 Februarie 2025

Psalm 120

Die Psalmdigter besef dat leuenaars nie tevrede is met wat hulle het nie en dus altyd jaloers is en twis veroorsaak met hulle afguns.
As jy in die Waarheid wandel begeer jy vrede maar die wat hou van lieg haat vrede.

Here help ons om U te volg in vrede en in waarheid!
U is ons Vredevors!

Archive