11 Februarie 2025

Psalm 119 :169-176

As ons voor die Here pleit en Hom aanroep en vra, hou ons Sy beloftes uit Sy Woord in gedagte sodat ons skriftuurlik vra en nie uit lyn uit bid met Sy wil nie.
Dan moet ons steeds bid en vra en kan sê "sodat"!
....sodat U verheerlik kan word!!!

Here help ons sodat gebede bid!
“Ek verlang na u verlossing, Here; U wet is my vreugde.”
‭‭Psalms‬ ‭119‬:‭174‬ ‭AFR20‬‬
U is my Waarheid!

Archive