16 Februarie 2025

1 Korintiërs 7:10-24

Gelowiges is nie veronderstel om te skei nie!
Paulus moedig Christene aan om nie te skei nie al is jy met 'n ongelowige getroud.
Die Here "roep" ons immers tot intimiteit en 'n voorbeeld van versoening en liefde voor die wêreld.

Here dankie dat U ons vrymaak!
U is Getrou!

Archive